AP Kerk Londen
Die Nederlandse Geloofsbelydenis

In 'n tyd van groot vervolging van Protestantse Kerke is hierdie Belydenisskrif deur Guido de Bres opgestel. Dit was in die jaar 1561 in die Suidelike Nederlande (vandag België). Verskeie Sinodes in die 16de eeu asook die Nasionale Sinode van Dordtrecht (1618-1619) het dit as een van die Belydenisskrifte van die Gereformeerde Kerke aanvaar.

 

Lees meer...
 

Welkom by die AP Kerk in Engeland en Wallis

 

EEN OPDRAG, TWEE GEBOOIE, MEER GELOWIGES!!!

 

undefined


Ons verkondig Christus wat gekruisig is ...

Christus, die krag van God en die wysheid van God

– 1 Kor. 1:23-24.


Gereformeerde Dienste in Afrikaans elke Sondag om 12h00. Huidiglik gebruik ons die Holy Trinity kerk in South Woodford. Gaan kyk gerus onder "Waar hou ons kerk" vir die adres en aanwysings na die kerk.