© 2008 Church Name | Joomla church template by Christian Templates Online.
Joomla is Free Software released under the GNU/GPL License.
Joomla is Free Software released under the GNU/GPL License.
|
Wie is die AP Kerk? Op 27 Junie 1987 is 'n nuwe kerk gestig in die Skilpadsaal te Pretoria. Nuwe gemeentes het vinnig ontstaan, wat in kerkverband met mekaar sou lewe. Later het hierdie kerkverband die naam "Afrikaanse Protestantse Kerk" (APK) gekry.
Die AP Kerk: -
Johannes 3:16: "Want so lief het God die wêreld gehad, dat Hy sy eniggebore Seun gegee het, sodat elkeen wat in Hom glo, nie verlore mag gaan nie, maar die ewige lewe kan hê."
|