© 2008 Church Name | Joomla church template by Christian Templates Online.
Joomla is Free Software released under the GNU/GPL License.
Joomla is Free Software released under the GNU/GPL License.
|
Wie is die APK in Engeland en Wallis? Die APK in Engeland en Wallis is ‘n dinamiese jong gemeente wat ‘n geloofs bediening bring vir Afrikaanse mense in die Verenigde Koninkryk. Die APK in Engeland en Wallis:
Johannes 3:16: "Want so lief het God die wêreld gehad, dat Hy sy eniggebore Seun gegee het, sodat elkeen wat in Hom glo, nie verlore mag gaan nie, maar die ewige lewe kan hê."
|