Emile en Mariette Coetzer is op soek na `n huishulp vir 1dag `n week. Hulle is gelee suid van Londen. Die werk behels :
- Hulp met kinders om huiswerk te doen.
- Help in die huis met kook en skoonmaak
- Goeie vergoeding
Indien jy belangstel. Kontak gerus vir Emile of Mariette by 016 2866 2051 of 077 9512 7961