>>
Tuisblad

>>
Wie is ons

>>
Kontak ons

>>
Kalender

>>
Bybelstudies

>>
Podcasts

>>
Gebedsversoeke

>>
Laai af

>>
Foto Gallery

>>
Kerkraad

>>
Skakels

>>
Publikasies

>>
Werk en verblyf



Teken aan
Registreer

Kopiereg © 2006 - AP Kerk Londen
Webtuiste ontwerp en ontwikkel deur Mech-Strip Manufacturers (Pty) Ltd




Waar ons kerk is

Ons het elke Sondag 'n erediens om 12:00 in South-Woodford en elke 2de Sondag om 17:15 in Southfields (Kyk kalender vir datums).  Gebruik die skakels hier onder om te sien waar dit is en hoe om daar uit te kom.

Adresse:

Holy Trinity Church                    Open Door Community Centre

185 Hermon Hill                            Keevil Drive
South Woodford                            Beaumont Road
E18 1QQ                                      SW19 6TF



LW: Ons is op die onderste vloer, daar is ook 'n buite-ingang van Beaumont Road se kant af. Per bus van Southfields tube-stasie: 39 (na Putney Bridge Stasie), of die 493 (van stop W na Richmond/Manor Road Homebase - vinnigste). Die 93 en 170 loop ook hier verby. Parkering op straat.
 
0 kommentare Voeg by/Kyk


Hoe kom ek daar? Neem die "Central line" tot by South Woodford-stasie (op die Epping lyn). Neem die "West-bound" platform se uitgang. As jy uitkom by die stasie, draai regs en stap af in George lane. Ons kerk is op die hoek van George lane en Hermon Hill (by 'n verkeerslig).
 
0 kommentare Voeg by/Kyk


Tik u woonadres in by "start location" en tik by "end location" - Hermon Hill, South Woodford. Hierna kan op "view map of your end location" gekliek word vir 'n kaart wat die kerk aantoon. Vir die kerk in Southfields kan die "end location" net vervang word met SW19 6TF.
 
0 kommentare Voeg by/Kyk



Nuwe Gebeurtenisse

  • Intreepreek: Ds. Drent
    Ds. Drent lewer sy intreepreek.

  • Afskeidspreek: Ds. Strauss
    Ds. Strauss lewer sy laaste preek in die gemeente.

  • Bevestiging van ds. Anno Drent
    Kom ontmoet ons nuwe dominee en sy vrou! Hy word tydens 'n erediens by die kerk bevestig op Saterdag 25 Aug. 2007 om 18:00.

  •  

    Nuwe Artikels
  • Huishulp
    Huishulp benodig

  • Onderwyser
    Ek vra maar net almal om wat die boodskap ontvang om vir my te bid vir genade en seen van die Here af.

  • Soek verblyf vir enkel kamer
    Indien enigeen weet van verblyf vir 'n enkel kamer kontak asb vir Corne 07780839310

  •  

    Nuwe Fotos


    Ontvangs: Ds. Drent


    Ontvangs: Ds. Drent


    Ontvangs: Ds. Drent


    Tuisblad   |  Wie is ons   |  Kontak ons   |  Kalender   |  Bybelstudies   |  Podcasts   |  Gebedsversoeke   |  Laai af   |  Foto Gallery   |  Kerkraad   |  Skakels   |  Publikasies   |  Werk en verblyf