>>
Tuisblad

>>
Wie is ons

>>
Kontak ons

>>
Kalender

>>
Bybelstudies

>>
Podcasts

>>
Gebedsversoeke

>>
Laai af

>>
Foto Gallery

>>
Kerkraad

>>
Skakels

>>
Publikasies

>>
Werk en verblyf

Teken aan
Registreer

Kopiereg © 2006 - AP Kerk Londen
Webtuiste ontwerp en ontwikkel deur Mech-Strip Manufacturers (Pty) Ltd

Kalender

Kyk na komende gebeurtenisse

Saturday, September 01, 2007 (CST) - Intreepreek: Ds. Drent
Ds. Drent lewer sy intreepreek.
(Lees meer... | 0 kommentare)

Saturday, August 25, 2007 (CST) - Afskeidspreek: Ds. Strauss
Ds. Strauss lewer sy laaste preek in die gemeente.
(Lees meer... | 0 kommentare)

Friday, August 24, 2007 (CST) - Bevestiging van ds. Anno Drent
Kom ontmoet ons nuwe dominee en sy vrou! Hy word tydens 'n erediens by die kerk bevestig op Saterdag 25 Aug. 2007 om 18:00.
(Lees meer... | 0 kommentare)

Saturday, August 18, 2007 (CST) - Erediens in Southfields
Begin om 17:15. Nooi of laat weet gerus jou vriende in die omgewing. Kyk onder die "kontak ons" skakel vir die presiese adres.
(Lees meer... | 0 kommentare)

Saturday, August 04, 2007 (CST) - Erediens in Southfields
Begin om 17:15. Nooi of laat weet gerus jou vriende in die omgewing. Kyk onder die "kontak ons" skakel vir die presiese adres.
(Lees meer... | 0 kommentare)

Saturday, July 21, 2007 (CST) - Erediens in Southfields
Begin om 17:15. Nooi of laat weet gerus jou vriende in die omgewing. Kyk onder die "kontak ons" skakel vir die presiese adres.
(Lees meer... | 0 kommentare)

Thursday, July 05, 2007 (CST) - Gemeente wegbreek!
Ons breek weg vir 'n naweek van see en sonskyn op een van Engeland se sandstrande! 6-8 Julie. Kliek op "lees meer" vir meer inligting.
(Lees meer... | 0 kommentare)

Wednesday, July 04, 2007 (CST) - Kerkraadsvergadering
Maandelikse kerkraadsvergadering. Plek: 78 Woodlands Rd, Walthamstow (Willie en Wynand)om 19:00.
(Lees meer... | 0 kommentare)

Saturday, June 30, 2007 (CST) - Erediens in Southfields
Begin om 17:15. Nooi of laat weet gerus jou vriende in die omgewing. Kyk onder die "kontak ons" skakel vir die presiese adres.
(Lees meer... | 0 kommentare)

Saturday, June 23, 2007 (CST) - Nagmaal
1 Kor. 11:24-25 "Neem, eet; dit is my liggaam wat vir julle gebreek word, doen dit tot my gedagtenis. Net so ook die beker... Hierdie beker is die nuwe testament in my bloed, doen dit, so dikwels as julle daaruit drink, tot my gedagtenis." Kom deel in hierdie gedagtenis! Kliek op "lees meer"
(Lees meer... | 0 kommentare)
[1]23456>>

Kyk na komende gebeurtenisse

Nuwe Gebeurtenisse

  • Intreepreek: Ds. Drent
    Ds. Drent lewer sy intreepreek.

  • Afskeidspreek: Ds. Strauss
    Ds. Strauss lewer sy laaste preek in die gemeente.

  • Bevestiging van ds. Anno Drent
    Kom ontmoet ons nuwe dominee en sy vrou! Hy word tydens 'n erediens by die kerk bevestig op Saterdag 25 Aug. 2007 om 18:00.

  •  

    Nuwe Artikels
  • Huishulp
    Huishulp benodig

  • Onderwyser
    Ek vra maar net almal om wat die boodskap ontvang om vir my te bid vir genade en seen van die Here af.

  • Soek verblyf vir enkel kamer
    Indien enigeen weet van verblyf vir 'n enkel kamer kontak asb vir Corne 07780839310

  •  

    Nuwe Fotos

    Ontvangs: Ds. Drent

    Ontvangs: Ds. Drent

    Ontvangs: Ds. Drent

    Tuisblad   |  Wie is ons   |  Kontak ons   |  Kalender   |  Bybelstudies   |  Podcasts   |  Gebedsversoeke   |  Laai af   |  Foto Gallery   |  Kerkraad   |  Skakels   |  Publikasies   |  Werk en verblyf