Ds. Anno en Heleen Drent is in Junie deur ons gemeente beroep, nadat ds. Strauss 'n beroep na Suid-Afrika aanvaar het. Hulle het op 22 Aug. geland en is baie opgewonde om almal te ontmoet en saam met die gemeente in die akker van die Here te arbei.
Kom woon hierdie groot geleentheid gerus by en kom ontmoet hulle. Hulle is die eerste volwaardige leraarspaar van die ons nuutgestigde gemeente - AP Kerk in Engeland en Wallis.
|