Koste: £45 p/p (sluit in vervoer, kos en verblyf)
Verblyf: Ons het 'n "youth hostel" bespreek vir die kerk. Jy hoef nie beddegoed saam te neem nie, dit word voorsien.
Plek: Great Yarmouth
Datum: 6-8 Julie
Besprekings: Corné Grobler 078 9407 5827
LW: Geen erediens by die kerk vir Sondag 8 Julie nie. Ons hou die erediens by die kamp!
|