>>
Tuisblad

>>
Wie is ons

>>
Kontak ons

>>
Kalender

>>
Bybelstudies

>>
Podcasts

>>
Gebedsversoeke

>>
Laai af

>>
Foto Gallery

>>
Kerkraad

>>
Skakels

>>
Publikasies

>>
Werk en verblyf



Teken aan
Registreer

Kopiereg © 2006 - AP Kerk Londen
Webtuiste ontwerp en ontwikkel deur Mech-Strip Manufacturers (Pty) Ltd




Saturday, June 23, 2007 (CST) - Nagmaal
spreker: Ds. S. Strauss
plek: Die kerk (12:00)

1 Kor. 11:24-25 "Neem, eet; dit is my liggaam wat vir julle gebreek word, doen dit tot my gedagtenis. Net so ook die beker... Hierdie beker is die nuwe testament in my bloed, doen dit, so dikwels as julle daaruit drink, tot my gedagtenis." Kom deel in hierdie gedagtenis! Kliek op "lees meer"



Nagmaal-reëlings:

Elkeen wat lidmaat is van een van die gereformeerde kerke met dieselfde belydenisskrifte as ons (m.a.w. wat die Nagmaal en die betekenis daarvan dieselfde as ons verstaan) en wat nie onder sensuur is by hulle plaaslike gemeentes nie, is welkom om die Nagmaal saam met ons te vier.  Reël gerus met ds. Schalk of enige van die kerkraadslede vir toestemming.  Op so manier help ons ook die ouderlingeraad om toesig te hou oor die Nagmaal.

Dit is belangrik dat jy jouself sal voorberei om die Nagmaal te gebruik.  Ons het 'n verantwoordelikheid om na te dink oor ons eie sondigheid en oor wat die Nagmaal beteken, sodat ons nie die Nagmaal sal misbruik vir ander redes as waarvoor die Here dit gegee het nie.

 



Gee jou kommentaar



Nuwe Gebeurtenisse

  • Intreepreek: Ds. Drent
    Ds. Drent lewer sy intreepreek.

  • Afskeidspreek: Ds. Strauss
    Ds. Strauss lewer sy laaste preek in die gemeente.

  • Bevestiging van ds. Anno Drent
    Kom ontmoet ons nuwe dominee en sy vrou! Hy word tydens 'n erediens by die kerk bevestig op Saterdag 25 Aug. 2007 om 18:00.

  •  

    Nuwe Artikels
  • Huishulp
    Huishulp benodig

  • Onderwyser
    Ek vra maar net almal om wat die boodskap ontvang om vir my te bid vir genade en seen van die Here af.

  • Soek verblyf vir enkel kamer
    Indien enigeen weet van verblyf vir 'n enkel kamer kontak asb vir Corne 07780839310

  •  

    Nuwe Fotos


    Ontvangs: Ds. Drent


    Ontvangs: Ds. Drent


    Ontvangs: Ds. Drent


    Tuisblad   |  Wie is ons   |  Kontak ons   |  Kalender   |  Bybelstudies   |  Podcasts   |  Gebedsversoeke   |  Laai af   |  Foto Gallery   |  Kerkraad   |  Skakels   |  Publikasies   |  Werk en verblyf